Jong Afrikaner| Identiteit: Die Swart-pil | Goosenomics Ep. 11

Jong Afrikaner| Identiteit: Die Swart-pil | Goosenomics Ep. 11

From: Goosenomics
0 0 8 months ago
In die 11de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan een van die belangrikste onderwerpe onder die jeug vandag, Identiteit.

Oor die afgelope paar dekades het daar 'n leemte ontstaan in die Afrikaner identiteit. Indien die leemte in aangespreek word nie, lê daar 'n somber toekoms voor vir jong Afrikaners. 'n Swart-pil toekoms.

Daar is interne en eksterne faktore wat bygedra het tot hierdie leemte. Dié faktore sluit in, die Sosialistiese beleide van die ANC, die ... See More

Author

Find us on Facebook

Help